s

Latest Articles

Mother and 2 children die in tragic accident
By: Kormorant - 16 May 2013 - 0 Comments

Left: Jade Meyer (35) with Daniel (4), Kaylyn (14) and baby Jonah. A Hartbeespoort mother (35), her 14-year-old daughter and eight-month-old son died in a tragic accident on the R511 in Melodie on Monday morning. [...]

Nic-B speel die rook uit sy kitaar
By: Kormorant - 16 May 2013 - 0 Comments

Dit verg baie moed van ‘n persoon om na jare se betrokkenheid in die sakewêreld die formele baadjie te verruil vir ‘n passie, wat lank onder die maatemmer gebêre was. Nico Botha, beter bekend [...]

Koop ‘n tweede of derdehandse graf in Sonop
By: Kormorant - 16 May 2013 - 0 Comments

Links:Mense word nou in grafte opgestapel in die Sonop begrafplaas. Vir R600 koop Sonop-inwoners nou ‘n ‘tweedehandse’ graf en oorledenes word sommer so bo-op ‘n ander kis in ‘n vlak graf begrawe. Weens owerhede [...]

Slang in die Gras
By: Kormorant - 16 May 2013 - 0 Comments

(Foto: CJ Rademeyer) Soms dink ek dit is makliker om in die stad te woon. Mense skinder en beswadder daar ook, maar daar is soveel mense dat die gekekkel nie eintlik ‘n impak het [...]

First electricity, now water  disconnections
By: Kormorant - 16 May 2013 - 0 Comments

The Madibeng Municipality is not only disconnecting electricity due to accounts in arrears, a number of residents also found themselves with literally only drops of water after water disconnections were implemented this week. According [...]

Uit die omgewing se geskiedenis – Die Eugene Marais-klipstapel
By: Kormorant - 16 May 2013 - 0 Comments

Die Eugene Marais-klipstapel op die pad na Ille de Afrique in Broederstroom is deur die destyde Raad op Atoomkrag ter herdenking aan die digter, denker, joernalis, wetsgeleerde en wetenskaplike, Eugéne Nielen Marais opgerig. Marais [...]

Bosveldbasaar is hier
By: Kormorant - 16 May 2013 - 0 Comments

Lede van die Hervormde Gemeente Schoemansdal is etlike maande lank al besig om voorbereidings vir die immergewilde Boskarnaval Bosveldbasaar te tref, wat op 1 Junie sal plaasvind. Die basaar sal volgens die organiseerders vanjaar [...]

Uproar over Sunway development – No sewerage or water provision in place but building continues
By: Kormorant - 09 May 2013 - 0 Comments

Left: One of the two “show houses” at the Sunway development in Rietfontein that were supposed to be completed by 3 May? The Sunway low cost housing development in Rietfontein has become a bone [...]

A bucket list dream takes off
By: Kormorant - 09 May 2013 - 0 Comments

The American comedy-drama The Bucket List, a story of two cancer patients embarking on a journey to reach their lifelong goals inspired many people around the globe to pursue their dreams and live life [...]

Plakkers teister grondeienaar
By: Kormorant - 09 May 2013 - 0 Comments

Links: Plakkers wat onwettig op Dirk Kotze van Sandfontein se grond bly se huise is minder as drie meter van ‘n baie besige pad  wat verby die blomplaas en Krokodilriviermyn na Brits lei. ‘n [...]