![]() |
|||
| Hartbeespoort's First Online Newspaper | |||
| Home | This Weeks News | Editorial | Contacts |
|
|
Uit seer geleer Faan en Steffi Torre van Ifafi skryf;
Met die heengaan van Stef, geliefde lewensmaat en
liefdevolle moeder wil ek en Steffi deur middel van hierdie weg die
volgende met julle deel. Ou bekendes groet Riana en Kolie Joubert van Schoemansville skryf: Na sestien jaar in Hartbeespoort het Kolie en Riana Joubert na Bela Bela verhuis waar hulle Bela Bela Lodge as bestuurspaar gaan aandurf. Ons sê baie dankie aan al ons vriende en familie wat deur lief en leed altyd getrou aan ons sy gestaan het. Hoewel ons al ons vriende, familie, kollegas, kliënte en gaste baie gaan mis, sien ons tog met opgewondenheid en dankbaarheid uit na die nuwe uitdaging wat ons uit die Vader se hand ontvang het. Ons getuig ook hiermee dat Hy tot die dood toe getrou is, ons behoeftes ken nog voor dit uitgespreek is en ook dan daarin voorsien op Sy volmaakte tyd. Ons kontak besonderhede bly onveranderd en ons sien uit daarna om met ou bekendes kontak te behou. Mag God Hartbeespoort ongekend seën op elke moontlike gebied! |
23 July 2009 |
![]() |