Archive for 'Hartbeespoort Dam'

Uit die omgewing se geskiedenis – Die Eugene Marais-klipstapel

Uit die omgewing se geskiedenis – Die Eugene Marais-klipstapel

Die Eugene Marais-klipstapel op die pad na Ille de Afrique in Broederstroom is deur die destyde Raad op Atoomkrag ter herdenking aan die digter, denker, joernalis, wetsgeleerde en wetenskaplike, Eugéne Nielen Marais opgerig. Marais het op [...]

Uit die omgewing se geskiedenis – Die Bloubrug

Uit die omgewing se geskiedenis – Die Bloubrug

Links: Die ysterbrug, ook bekend as die Bloubrug, oor die Magaliesrivier. Sytse Wopkes Wierda, die Staatingenieur en Argitek van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) het in 1891 ‘n brug oor die Krokodilrivier laat oprig. Die brug het [...]

Uit die omgewing se geskiedenis – Hekpoort polisiestasie

Uit die omgewing se geskiedenis – Hekpoort polisiestasie

Daar is so vroeg as 7 November 1908 al deur die Openbare Werke Departement van Transvaal melding gemaak van ‘n “Polisiepos” by Hekpoort. In daardie stadium wou die eienaars van die plaas nie vrywillig die klein [...]

The watermill in the Skeerpoort River

The watermill in the Skeerpoort River

This week’s topic in our monthly column about the historical sites in the Hartbeespoort area, is the historical gristing mill on the Skeerpoort River. The gristing mill (also known as “Dodona Mill”) is situated on the [...]

Uit die omgewing se geskiedenis – Elandsfontein plaasskool

Uit die omgewing se geskiedenis – Elandsfontein plaasskool

Links: In 1975 was die sinkskool van 1912 ‘n skuur.       As jy vandag op die ou pad van Hartbeespoortdam Pretoria-toe ry, kom jy oor ‘n hoogte waar jy skielik die stad se wolkekrabbers [...]

The Building of Hartbeespoort Dam – Monument to a visionary

The Building of Hartbeespoort Dam – Monument to a visionary

General Hendrik Schoeman has carved his place in history by his role in the first Anglo Boer War and especially the controversy surrounding his role and actions during the Second Anglo Boer War. His violent death [...]

Watery grave for war veteran

Watery grave for war veteran

Left: A DH9 - similar to the one that crashed into the Hartbeespoort Dam The murky waters of Hartbeespoort Dam hide many relics from the past, but certainly one of the most interesting is the wreck of an [...]

Flying boats on Hartbeespoort – Memory of a romantic past

Flying boats on Hartbeespoort – Memory of a romantic past

Flying boats in most people’s minds conjure up images of a time of great decorum in travel – when huge ocean liners were the primary form of international travel, when passenger aircraft just began to match [...]

The cross on Saartjies Neck – Monument to a family’s adoration

The cross on Saartjies Neck – Monument to a family’s adoration

Throughout his adult life Johan Schoeman seemed to have been obsessed with undoing the disgrace suffered by his father after he tried to broker peace between the Boers and the British. To him the prosecution and [...]

The Dutchman who won’t give in

The Dutchman who won’t give in

Left: Hartbeespoort around 1835 depicted in a watercolour by Charles Donaldson Bell, the official illustrator on Dr Andrew Smith’s expedition to the interior. This is the view from the south and most of the foreground today [...]