Archive for 'Opinion'

Slang in die Gras

Slang in die Gras

Foto: CJ Rademeyer Die omgewing en die natuur hier by ons leen hom tot baie aktiwiteite. Seil, fietsry, stap, bergklim… en dan natuurlik wat ek bosspeletjies noem. Dis nou daai vleeslike gevaarlike speletjies wat mans in [...]

A rose by any other name …

A rose by any other name …

Editorial by Deon van Huizen During a Madibeng council meeting last week a policy was approved that in effect gives the mayoral committee the power to change, amongst other community assets, the street names of our [...]

Slang in die Gras

Slang in die Gras

Al ooit gewonder hoekom hier so baie apteke in Hartbeespoort is? Dis mos onge-hoord om sommer drie in een winkelsentrum te hê. Maar ek het nou die kloutjie by die oor gesit. Dis om al die [...]

The Meeting – Madibeng way.

The Meeting – Madibeng way.

Editorial by Deon van Huizen Many community members were astounded recently when they were greeted by this rather obscure notice at the Madibeng Licensing office. However, this is just one more indication as to what level [...]

Slang in die Gras

Slang in die Gras

(Foto: CJ Rademeyer) Soms dink ek dit is makliker om in die stad te woon. Mense skinder en beswadder daar ook, maar daar is soveel mense dat die gekekkel nie eintlik ‘n impak het nie. Maar [...]

Net in Hartbeespoort

Net in Hartbeespoort

Kommentaar deur Daleen van Manen Foto deur Brain Oven Al ooit gehoor van publieke munisipale begrotingsvergaderings waar dronk mense in busse aangery word en al die plakkers in die omgewing huise belowe word? Ja, net in [...]

Slang in die gras

Slang in die gras

Ek hou nie daarvan om dokter toe te gaan nie. Eerstens is dit heeltemal te duur en tweedens is ek bang ek tel iemand anders se kiem op. Daar is wel ‘n paar mense waarvan ek [...]

A moral obligation

A moral obligation

Photo by Lorraine Hall Editorial by Deon van Huizen Kormorant reports week after week about the total collapse in service delivery by the authority in our community that would have been regarded as ridiculous in any [...]

Slang in die Gras

Slang in die Gras

Foto deur CJ Rademeyer Onlangs staan ek een oggend op met ‘n stywe skouer, nou nie so styf dat ek ‘n dokter of fisioterapeut nodig het nie, maar tog seer genoeg dat ek begin rondvra vir [...]

Moenie asem ophou nie

Moenie asem ophou nie

Kommentaar deur Daleen van Manen Foto deur Naomi Clark So, die minister kom vandag dorp toe om vir die munisipaliteit te kom vertel hoe skelm hulle was… “So what?” En dan? As mens geweet het hulle [...]